Covid-19- herstelkoers in die land staan tans op 82%June 19, 2021

Die Covid-19- herstelkoers in die land staan tans op 82% en 101 933 mense is reeds teen die virus ingeënt. Daar is 1 649 nuwe gevalle aangemeld waarvan 785 in Windhoek wat steeds die brandpunt van die pandemie is. Onder die nuwe gevalle is 183 leerlinge, 29 onderwysers, 27 gesondheidswerkers en 22 studente.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *