Tweede fase van OM SEED geloods

Die Old Mutual-stigting se OM SEED-program het sy tweede fase geloods op Rundu, Swakopmund en Walvisbaai. Die program ontwikkel kleinsake ondernemings om veral die volhoubare doelwitte van die Verenigde Nasies na te kom. Die uitreik begin vandag soos Mignon de Preez, die hoof van openbare betrekkinge by Old Mutual, verduidelik.