Die VSA, 4 Julie en Namibiese houtskool…

Dit is weer die jaarlikse viering van Amerikaanse onafhanklikheid op 4 Julie. Tradisioneel braai die Amerikaners, veral met houtskool, en in 2021 het Namibië ‘n besending van 350 ton houtskool ter waarde van 2 miljoen Namibiese dollar na die VSA verskeep om die produk aan die mark bekend te stel. Kosmos 94.1 Nuus het met Michael Degé se bestuurder van die Namibiese Houtskoolvereniging gesels oor die jaar se vieringe.