Zim-opposisie se monde word gesnoer – Biti
Die verkiesing in die Zimbabwe vind op 23 Augustus plaas. Elf kandidate is van plan om aan die presidentsverkiesing deel te neem. Opposisiepartye in Zimbabwe is gekant teen die veelbesproke patriotisme-wetsontwerp en sê dit is daarop gemik om kritici van die regering se monde te snoer. Kosmos 94.1 Nuus het met Tendai Biti van die opposisieparty Citizens Coalition for Change gepraat vir sy reaksie oor die wetsontwerp.