Groenwaterstof-kommissaris spreek Nederlandse, Deense premiers toe

Die Nederlandse eerste minister Mark Rutte, en sy eweknie van Denemarke, en Mette Frederiksen, is vandag op ‘n amptelike werksbesoek in Namibië waartydens hulle samesprekings met President Hage Geingob by staatshuis gehad. Tydens die besoek is ‘n aantal algemene kwessies bespreek en Namibië het ook ‘n geleentheid gehad om die groenwaterstofprojek te bemark. Daar is al hoe meer belangstelling vanuit Europa en ander dele van die wêreld in Namibië as gevolg van die groenwaterstof-projekte en die oliebronne wat ontdek is. Die groenwaterstof-kommissaris, James Mnyupe het die twee eerste ministers toegespreek…