Kornelia gaan leer by Angolese oor olie
Die adjunkminister van myne en energie Kornelia Shilunga is die week in Angola op ‘n werksbesoek. Volgens wat berig word sal die memorandum van verstandhouding wat onlangs tussen minister Tom Alweendo en sy Angolese eweknie onderteken is, onder die loep kom. Namibië wil saam met Angola werk in verband met oliebronne en blykbaar, van Angola se foute leer. Andreas Simon, woordvoerder van die ministerie van myne en energie het meer.