SA se belastingbasis ly onder emigrasie
Die Inkomstediens het bevestig meer as 40 000 Suid-Afrikaners het die afgelope vyf jaar hul nie-belasting-verblyfstatus in Suid-Afrika aangepas. Baie burgers verkies om te emigreer vir beter geleenthede weens die algemene stagnasie van die land se ekonomie. Die hoofekonoom by KPMG, Frank Blackmore, sê emigrasie het die land se belastingbasis negatief beïnvloed, aangesien die Suid-Afrikaanse Inkomstediens steeds miljarde Suid-Afrikaanse rand verloor: