Studente het ook skuld in vertragings met NSFAF-betalings

Die Studente-unie van Namibië sê dit is nie altyd regverdig om die Namibiese Studente-Hulpfonds te blameer nie. Daar is altyd kritiek met uitlatings dat die fonds nie betaal nie en meer maar, amper 3 000 begunstigdes van beurse het nog nie hul bewys van registrasie ingedien nie met amper 2 000 wat nog nie hul kontrakte voltooi en ingedien het nie. Intussen is die fonds ‘n ultimatum twee weke deur studente-vakbonde gegee om alle betalings te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met Simon Amunime, die president van die studente-unie gepraat wat sê die uitdagings is tweeledig…