Digitale transformasie broodnodig vir banke
‘n Ekonoom sê digitale transformasie in die finansiële dienste-sektor is belangrik. Die Namibiese Finansiële Instellings Toesighoudende Owerheid, Namfisa, bied die tweede FinTech Square-geleentheid op 10 en 11 Mei in Windhoek aan. Die tema is ‘Innovate, Collaborate, Elevate: Towards digital transformation in the financial services sector’. Kosmos 94.1 Nuus het met Salomo Hei, besturende direkteur van High Economic Intelligence, gepraat…