Dis weer Alcaraz en Zverev in die finaal van die Madrid Ope

Al die oorblywende wedstryde in die vierde ronde van die mansenkelspel in die Madrid Ope word vandag gespeel. Die watertand-kragmeting is die herhaling van verlede jaar se eindwedstryd in Madrid tussen Carlos Alcaraz en Alexander Zverev. Die Duitser, Zverev, het die titel in Madrid reeds twee keer vantevore gewen, maar hy glo die Spanjaard, Alcaraz, is die gunsteling om te wen: