Shaleen se begrafnis vanmiddag

Die amptelike provinsiale begrafnis van die legendariese Suid-Afrikaanse
aktrise,Shaleen Surtie-Richards, word vanmiddag gehou. Die gedenkdiens word om
14:30 regstreeks op die SAUK uitgsaai en dit sal ook op sosiale media gestroom
word..Die Suid-Afrikaanse akteur Jack Devnarain onthou Shaleen so