DA eis antwoorde oor jagluiperds in Indië

Die DA vra die buurland se minister van die omgewing, Barbara Creecy, om die besluit te verduidelik om 12 jagluiperds uit te voer na die Kuno Nasionale Park in Indië. Dit het gebeur sonder ‘n fomele bevinding waaroor openbare insette ingewin is. Hannah Shameema Winkler van die DA sê twee van die Afrika-jagluiperds wat na Indië uitgevoer is, een van Suid-Afrika en een van Namibië, het in minder as ‘n maand gevrek: