SA se jeug moet stem in ’24 vir werklike verandering
Die DA sê Suid-Afrikaners geniet wel politieke vryheid, maar broodnodige ekonomiese vryheid bestaan nie. Die party se tussentydse jeugleier, Nicholas Nyathi, sê om hoop in werklikheid te verander, moet elke persoon wat kwalifiseer, as kieser gaan registreer omdat ‘n nuwe meerderheid in 2024 gevorm moet word om ekonomiese vryheid te bring: