Kaping van munisipale voertuie belemmer dienslewering
eThekwini se burgemeester, Mxolisi Kaunda, het onlangse voorvalle waar munisipale voertuie gekaap is, veroordeel en sê dit belemmer dienslewering. In die huidige boekjaar alleen is 95 voertuie van munisipale werkers en kontrakteurs gekaap. Die munispaliteit se woordvoerder, Lindiwe Khuzwayo, sê die voertuie wat gekaap word, behoort aan noodsaaklike diensleweringseenhede soos elektrisiteit, water en sanitasie, en paaie: