GOOD-party bevraagteken Kaapse lening van R1,8 miljard
Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê die Stad Kaapstad moet duidelikheid gee oor ʼn ongevraagde lening van 1,8 miljard Suid-Afrikaanse rand van die Franse Ontwikkelingsbank. Dit is deur die raad goedgekeur, sonder besonderhede oor die beplande doel daarmee. Die woordvoerder van GOOD, Suzette Little, sê daar is blykbaar nie ʼn goeie rede vir die lening nie en die terugbetaling daarvan sal die verantwoordelikheid word van inwoners wat reeds swaar trek: