Warmer weer kom in sekere dele van die land voorJune 12, 2021
Warmer toestande word op die oomblik in sekere dele van Namibië ondervind.
Odillo Kgobetsi van die Namibiese Meteologiese Dienste het die jongste voorspelling
so aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom.