Nortje sê daar’s ruimte vir verbetering by die Delhi Capitals
Die Delhi Capitals het hulle Indiese Premierliga-wedstryd teen die Sunrisers Hyderabad met sewe lopies gewen. Die Capitals het 144 vir nege behaal, met Washington Sundar wat drie paaltjies geneem het. Die Sunrisers is in hulle beurt beperk tot 137 vir ses, met Axar Patel en Anrich Nortje wat elkeen twee paaltjies laat kantel het. Dit was Delhi se tweede agtereenvolgende oorwinning ná vyf nederlae in ‘n ry, maar die Protea-snelbouler Nortje sê daar is nog ruimte vir verbetering: