Biden vaar uit teen McCarthy, sê hy dreigApril 20, 2023
Amerikaanse President Joe Biden het uitgevaar teenoor wat hy as Make America Great Again Republikeine beskryf. Hy sê die party poog om oudpresident Donald Trump se belastingvoordele vir die rykste van die rykes te verleng en wil die Demokrate se programme vir maatskaplike ondersteuning sny… en Biden sê die speaker, Kevin McCarthy voeg dreigemente daarby.