Guptas: uitlewering is nie vandag en môre nieJune 11, 2021

Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shamila Batohi, sê die uitleweringsooreenkoms met die Verenigde Arabiese Emirate is ‘n positiewe ontwikkeling. Die ooreenkoms tree op 10 Julie in werking maar volgens Batohi, is uitlewering op die einde van die dag ‘n politieke proses…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *