Vliegtuigongeluk in Mianmar eis 12 lewensJune 10, 2021
Minstens 12 mense is dood ná ‘n militêre vliegtuig in gure weer naby Mandalay, Mianmar se tweede grootste stad, neergestort het. Minstenes ses lede van die weermag, asook ‘n aantal monnikke was aan boord. Volgens internasionale media het twee mense oorleef.