Brandstofpryse tans ‘stil’, maar oppas vir Trump-effekMay 22, 2025
Die aankondiging van die brandstofpryse vir Junie word volgende week verwag. Terwyl daar aanduidings in Suid-Afrika is dat veral dieselpryse skerp kan daal, het internasionale oliepryse versterk na Amerikaanse intelligensie aangedui het dat Israel ‘n aanval op Iranse kernaanlegte beplan. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Dawie Klopper gepraat.