Help Omaheke se armesJune 10, 2021

Die goewerneur van die Omaheke-streek Pijoo Nganate het ‘n veldtog van stapel gestuur vir skenkings van voedsel, warm klere en komberse vir gemeenskappe in nood. Die Ooste van die land ervaar tradisioneel baie kouer temperature as die sentrale gebied en Nganate sê daar is baie behoeftiges in die streek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *