Kommer oor swak vakmanskap in konstruksiebedryf

Die Konstruksiebedryf-federasie van Namibië is bekommerd oor talle regeringsprojekte wat oor die laaste jare voor voltooiing laat vaar is, asook die swak kwaliteit van die vakmanskap van baie van die konstruksieprojekte. Die organisasie wys daarop dat dit die gevolg is omdat daar nie ‘n statutêre regulerende liggaam, soos ‘n konstruksieraad, in plek is nie. Met die afwesigheid van so ‘n liggaam is daar word die prestasie van kontrakteurs in hierdie sektor te monitor en te polisieer nie. Die hoof uitvoerende beampte van die federasie, Bärbel Kirchner gesels met Kosmos 94.1 Nuus…