Patrushev wil Europa verwoes sê hy, kenner sê vlugtelinge sal hiernatoe kom

Russiese President Vladimir Putin se sekuriteitshoof Nikolai Patrushev sê Moskou moet toegelaat word om Europa te domineer na die val van die Europese Unie. Britse media berig dat sy aanmerkings bewys is van hoe volop samesweringsteorieë in die Kremlin is. Patrushev het tydens ‘n televisie-onderhoud gesê dat hy beloof om die Weste met hipersoniese kernwapens te verwoes as hy probeer om Rusland te oorwin. Professor Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool sê die saak moet fyn dopgehou word en meen dit kan ook lei tot ‘n toestroming van Europese vlugtelinge in ons gebied, nes tydens die Tweede Wêreld Oorlog.