Capricorn Eagles klop BotswanaJune 8, 2021
Die Capricorn Eagles, die Namibiese vroue-krieketspan het vandag vir Botswana met 65 lopies in die Kwibuka-T20-toernooi in Kigali in Rwanda geklop.