Pakistan: Dodetal van sneltreinongeluk styg tot 63June 8, 2021

Die dodetal ná twee sneltreine in ‘n plattelandse gebied in Pakistan gebots het, het tot 63 toegeneem Een sneltrein het teen ‘n ander gebots wat enkele minute vantevore ontspoor het. Die puin word steeds deursoek, berig internasionale media.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *