Oshana werk hard om sy jeug te behouJune 7, 2021

Talle jeug verhuis na stedelike gebied op soek na werksgeleenthede en so loop streke leeg en inwoners verval in armoede. Die Oshana-streek het ook sy eie uitdagings in die verband maar, die goewerneur, Elia Erimari, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat daar verskeie projekte van stapel gestuur word om veral werksgeleenthede vir die jeug in sy streek te skep.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *