Werkloosheid: pandemie word as verskoning gebruikJune 7, 2021

Reaksie word ontvang op berigte van die Internasionale Arbeidsorganisasie dat 255 miljoen poste verlore gegaan het tydens die pandemie. Volgens Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van die Vakbond Kongres van Namibië, Tucna, het 100 000 poste plaaslik verlore gegaan. Hy sê die pandemie word as verskoning gebruik om werkers op ‘n kontrakbasis aan te stel…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *