Die pandemie is nie verby voor dit nie oral verby is nie

Die voormalige Britse premier Gordon Brown het weer beklemtoon hoe belangrik samewerking in die bekamping van die pandemie is. Hy het aan Amerikaanse media gesê die pandemie sal nooit verby wees as dit nie oral verby is nie.

Hy het die jongste oorsig oor die stand van toerisme so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…