Pres. Geingob open parlement
Namibiese President Hage Geingob het vandag die eerste sitting van die parlement vir 2023 geopen waar hy lede van beide die Nasionale Raad en die Nasionale Vergadering toegespreek het. Die President sê hy verwag dat die parlement vanjaar sowat 12 wetsontwerpe sal goedkeur. Geingob het ook gesê Namibië is ‘n land waar regte en menswaardigheid gerespekteer word…