Landbou kyk na beheer van Omusati-wurmpieFebruary 9, 2023

Die wurmpie wat boere in die Omusati-streek geteister het is geïdentifiseer. Die boere in die gebied ken die wurm en verstaan hoe sy lewensiklus werk. Die goewerneur Erginus Endjala sê landbou-amptenare stel nou ondersoek in na die omvang van die probleem en hoe om dit te hanteer.