Brent ru-olie vertoon goed en hier is hoekom

Die prys van Brent ru-olie het vanoggend redelik gestyg maar het weer teruggesak en op ‘n stadium rondom 79 Amerikaanse dollar ‘n vat verhandel. Op die oomblik het dit effe geklim na net bo 81 dollar ‘n vat. Dit is natuurlik goeie nuus vir verbruikers en daar is verskeie redes hiervoor. Die bekende beleggingsekonoom van Suid-Afrika Dawie Klopper, het hulle so uiteen gesit.