Gewapende Amerikaanse kinders geskietJune 3, 2021
‘n Veertienjarige meisie is in Florida in Amerika deur wetstoepassers geskiet en gewond na sy glo ‘n haelgeweer op hulle gerig het. Sy en ‘n 12-jarige seun wat met ‘n AK-47 gewapen was, het van ‘n kinderhuis weggehardloop en by ‘n huis ingebreek, volgens internasionale media