DeSantis (aan Trump): Ek is herverkies

Die goewerneur van Florida, Ron DeSantis het teruggekap teen oudpresident Donald Trump wat meen hy wat DeSantis is sou dislojaal wees as hy ook homself verkieskbaar stel as die Republikeine se presidentskandidaat vir 2024. DeSantis en Trump was in vroeër jare baie na aan mekaar maar die vriendskap het versuur. DeSantis sê dis baie eenvoudig – hy is beslissend herverkies…