Tshwane gee toe hy skuld Eskom meer as ‘n miljard

Die Stad Tshwane bevestig sy skuld aan Eskom is 1,4 miljard Suid-Afrikaanse rand agterstallig. Hy voer egter aan dat hy deurentyd ‘n betalingsplan aan Eskom voorlê om die rekening op datum te bring, maar dit word telkens afgekeur. Die burgemeesterskomiteelid vir finansies, Peter Sutton, sê hul begroting vir instandhouding weens die direkte gevolg van beurtkrag is onmoontlik om te beheer maar die kragvoorsiener weier om aanspreeklikheid te aanvaar: