Daar sal nie in ’23 groei in die visvangsektor wees nie

Vooruitsigte vir die Namibiese visvangbedryf lyk nie vanjaar goed nie en volgens die makelaarsfirma Simonis Storm sal daar min tot geen groei plaasvind nie. Stokvis-syfers verbeter maar nie so dat die toelaatbare vangste vermeerder kan word nie. Ander sektore, soos maasbanker, groei glad. Die firma sê opbrengste sal nie uit die bedryf verbeter nie. Theo Klein van Simonis Storm het meer.