SA vakbonde vra landwye protes teen beurtkrag

Met Suid-Afrikaners wat vandag nog ‘n dag gebuk onder beurtkrag moes gaan, het een van die land se werkers-unies gevra vir ‘n landwye protes teen die krag-onderbrekings. Giwusa, ‘n Saftu-geaffilieerde vakbond, vra dat Suid-Afrikaners by die stakings-aksie aansluit om hul misnoeë uit te spreek teen beurtkrag en die kragtarief-verhogings wat in April in werking sal tree. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…