Britse regering moet keer dat polisieman-reeksverkragter nie pensioen kry nie
Die Britse minister van immigrasie Robert Jenrick sê die regering moet die verwydering van oud-polisiebeampte David Carrick se pensioenfonds. Die 48-jarige polisieman het skuldig gepleit op klagte van tientalle seksuele aanrandings oor ‘n tydperk van 18 jaar, insluitend 24 aanklagte van verkragting. Jenrick sê Carrick moet geen voordele geniet nie.