Meld kindermishandeling aan

Kindermishandeling bly ‘n probleem in Namibiese gemeenskappe en in baie gevalle gaan dit ongesiens verby. Daar is baie vorms van kindermishandeling soos verwaarlosing, fisieke en seksuele mishandeling, uitbuiting en emosionele mishandeling. Ingrid Husselmann, ‘n kinder-advokaat beveel Childline Lifeline aan waar kindermishandeling gerapporteer kan word, asook by ander relevante owerhede. Sy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *