Wetenskaplikes in Viëtnam het ‘n nuwe Covid-19 variant geïdentifiseerMay 30, 2021

Wetenskaplikes in Viëtnam het ‘n nuwe Covid-19 variant in die land geïdentifiseer wat se genetiese samestelling daarop dui dat dit ‘n kruising tussen die Indiese en Britse variante is. Dit is volgens berigte hoogs aansteeklik en is verantwoordelik vir Viëtnam se toename in Covid-19 gevalle.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *