Miljoene nóg nodig teen sprinkaanplaeMay 27, 2021
Die Namibiese regering het reeds N$30 miljoen bestee om sprinkane onder beheer te bring en nóg N$28 miljoen word benodig. Sowat 300 bestaansboere slegs in die Omusati-streek word deur die sprinkaanplaag geraak, volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie.