Justisie knap gebou op sonder werke, werke sê dit moet gesloop word

Die Namibiese ministerie van werke is woedend omdat die ministerie van justisie, wat die ou kantoor van die ombudsman, en later stigterspresident, op die hoek van Fidel Castro-straat en Robert Mugabe-rylaan, die kantoor op die oomblik opknap. Volgens die ministerie van werke se woordvoerder, Julius Ngweda, is hy nie geraadpleeg in die proses nie en sy eie opnames het bevind die gebou moet gesloop word. Ngweda het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Hy voeg by dat hulle geen insae het in die werke wat daar uitgevoer word nie.