Privaatskole gereed vir leerdersMay 24, 2021
Colette Rieckert, die voorsitter van die plaaslike Privaatskole-vereniging, sê privaatskole in die land is gereed om Woensdag leerders terug op die skoolbanke te verwelkom. Sy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê haar mening is as leerders na skole terugkeer, sal daar ‘n afname in Covid-19-getalle plaasvind.