Reaksie op ooreenkoms vir reparasies

Die volksmoord-ooreenkoms wat tussen Duitsland en die Namibiese Regering bereik is, is ‘n onreg, ‘n bespotting van die hoogste orde, en sal verwerp word met die minagting wat dit verdien van die Nama- en Herero-gemeenskappe wat geraak word. Dit is die mening van die Nudo se Sekretaris-Generaal, Joseph Kauandenge, in ‘n mediaverklaring. Politieke Kommentator Dr. Ndumba Kamwanyah, het sy mening so verwoord.