Onderwysers se salarisse nie vertraag nieMay 20, 2021
Die Namibiese Ministerie van Onderwys het ten sterkste reageer op ‘n stemgreep wat op sosiale media versprei is dat die betaling van onderwysers se salarisse vetraag is. Die Uitvoerende Direkteur in die ministerie Sanet Steenkamp sê dit is onwaar.