LPM-lede het tot Vrydag…May 19, 2021

Die Nasionale Vergadering se Staande Komitee op Voordele het sy sitting met die leier van die LPM-party Bernadus Swartbooi en die hoofsweep Henny Seibeb gehad. ‘n Verhoor word gehou in verband met die chaos na President Hage Geingob se Staatsrede op 15 April. Die Skakelbeampte van die Nasionale Vergadering David Nahogandja het die jongste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *