Tamson sê die huis op Esau se plaas was vir vakansies

Die borgaansoek van die Fishrot-beskuldigde Tamson Hatuikulipi duur voor regter David Munsu voort. Hy word op die oomblik ondervra deur sy eie regsverteenwoordiger advokaat Florian Beukes. Beukes sê aan sy kliënt hy is nie kan gegun om te antwoord nie al was hy beskuldig daarvan dat hy omkoopgeld ontvang het.

Hatuikulipi verduidelik toe oor oor naweke en vakansies op sy skoonpa, voormalige minister van visserye en ook ‘n Fishrot-beskuldigde Bernhardt Esau se plaas Dakota, wat deel van uitgebreide soektogte gevorm het na hul arrestasies in November 2019.