Buurtwagte se ledetal groei met 300% in Wes-Kaap

Die Wes-Kaapse Departement van Gemeenskapsveiligheid het bevestig die aantal inwoners wat hulle by buurtwagte aansluit, het oor die afgelope vyf jaar toegeneem van 4 093 tot 15 432. Die woordvoerder van die departement Gillion Bosman sê die toestroming dui op inwoners se desperate behoefte om hulle gemeenskappe veiliger te maak. Hy voeg by dit wys ook hoe erg mense vertroue verloor het in die polisie se vermoë om misdaad te bestry: