Tswane-metro help ontwikkelende boereMay 16, 2021
Die Tshwane-metro in Suid-Afrika se Departement van Omgewings- en Landboubestuur het sertifikate aan 18 ontwikkelende boere oorhandig wat ‘n vaardigheidsprogram in beesvleis-produksie voltooi het. Die burgemeesters-komiteelid Dana Wannenburg sê die boere is opgelei in verskeie aspekte van beesvleis-produksie.