Namibiër hardloop vir liefdadigheid

Buks Gouws, ‘n ywerige hardloper, het ‘n liefdadigheidsgeleentheid op Swakopmund gehou. Gouws wou 24 uur aanhoudend draf met die doel om soveel kilometers as moontlik op die klok te kry. Hy kon daarin slaag om 20 uur aaneen te draf. Alle fondse wat ingesamel is, sal aan verskeie liefdadigheidsorganisasies geskenk word. Gouws gesels met Kosmos 94.1 Nuus…